Petroljoggie se eerlikheid beloon - Petrol attendant's honesty rewarded (1)

94 views · Published 11 May 2015 · 1:45 · Indexed 29 October 2026

Channel: eNCA · 2015 · News & Politics

Watch on YouTube

Subscribe to eNCA for latest news. No Fear. No Favour: http://bit.ly/eNCAnewsConnect with eNCA now to follow top stories and have your say:




Midrand, 5 Mei 2015 - Toe 'n vrou van Pretoria 'n paar dae gelede 'n tas misplaas het waarin daar onder meer sporttoerusting ter waarde van R100 000 was, was sy verpletter. Nadine Klopper het nie gedink sy gaan dié goedere ooit weer sien nie. Wat sy nié geweet het nie, is dat ‘n petroljoggie dit sy plig geag het om die tas én die inhoud vir haar veilig te hou.

http://www.enca.com

https://www.facebook.com/eNCAnews
https://twitter.com/eNCAnews

More from this channel