Mango Groove at Park Acoustics, November 2013

4,872 views · Published 20 January 2014 · 3:15 · Indexed 23 September 2026

Channel: ougibbons · 2014 · Music

Watch on YouTube

Park Acoustics het 2013 met een moerse party afgesluit aan die einde van November. Mathew Mole, The Rudemantals, Napalma, aKing Mango Groove en 'n hele paar hande vol ander acts en bands het gesorg vir een van die beste gigs wat Pretoria in 2013 gesien het.

More from this channel