eNuus | Fanie Fourie's Lobola binnekort op die silwerdoek
1,802 views · Published 15 February 2013 · 1:44 · Indexed 14 November 2026
Channel: eNCA · 2013 · News & Politics
Suid-Afrikaanse fliekgehore kan gereed maak vir 'n aweregse en unieke romantiese komedie wat binnekort op die grootskerm wys. Fanie Fourie's Lobola is gebaseer op die gelyknamige boek wat in Sotho gepubliseer is. Groot name in die bedryf soos Richard van der Westhuizen, Marga van Rooy en Chris Chameleon speel in die fliek; wat vandeesweek sy première in die Goudstad gehad het.
More from this channel
-
10:33
Green Jobs : Jobs Week Exclusive : eNews Channel
-
4:11
Late Nite News | Series 2 Episode 8
-
26:09
Justice Factor TX 22 May 2011
-
24:16
Maggs on Media TX 22 May 2011
-
5:27
Maggs on Media | CHERRYPICKING
-
3:15
Late Nite News: Headlines with Loyiso Gola
-
4:58
Peppers on trustworthy businesses
-
5:47
Government admits Springs fire could have been avoided