Op Pad on 15 October 2016: Here, wees deel van ons lewe/Lord, be part of our lives

208 views · Published 15 October 2016 · 2:18 · Indexed 24 October 2026

Channel: SABC 2 · 2016 · Entertainment

Watch on YouTube

Ds. Monja-Lize van Belkum (Hervormde Kerk, Ontdekkers) bied hierdie Op Pad oordenking aan met die tema, Here, wees deel van ons lewe. Die skriflesing is uit Psalm 131.

Op Pad is ‘n Afrikaanse oordenkingsprogram wat vroeg Woensdae (05:57) en Saterdae (06:57) op SABC 2 uitgesaai word.

Rev Monja-Lize van Belkum (Reformed Church, Ontdekkers) presents today’s Op Pad devotion with the theme, Lord, be part of our lives.
The scripture reading is from Psalm 131.

Op Pad is a local Afrikaans religious devotional programme, broadcast early on Wednesdays (05:57) and Saturday mornings (06:57) on SABC 2.

More from this channel