Massiewe hulp aan droogte geteisterde gebiede

2,008 views · Published 29 September 2017 · 2:11 · Indexed 1 November 2026

Channel: Jacaranda FM · 2017 · Entertainment

Watch on YouTube

Gemeenskapslede staan saam om die droogte te oorkom deur voer aan boere te verskaf wat nie hul diere kan voed nie.

‘n Facebook-blad, Droogte Hulp, het persone versoek om donasies te maak vir boere wat gebuk gaan onder droogte.
 
Die organiseerder van die inisiatief, Burre Burger, sê die projek het in Calvinia in die Noord Kaap begin en het later uitgebrei na ander omgewings wat ook hulp benodig.

More from this channel